Original Research

Die openbaring in die paradys.

I. D. Kruger
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 7, No 6 | a1645 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v7i6.1645 | © 1940 I. D. Kruger | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 February 1940 | Published: 19 February 1940

About the author(s)

I. D. Kruger,, South Africa

Full Text:

PDF (114KB)

Abstract

Soos reeds vroeër gesê, verstaan ons onder openbaring: „bekendmakingvan die verborgene deur dade en verklarende woorde.” As God die Here iets doen, laat Hy Sy Woord daardie daad vergesel, opdatdie mens sal weet en verstaan wat sy Skepper-Vader wil. Die sonde het hierdie openbaring te meer onontbeerlik gemaak. Nie in die sin dat God daartoe verplig sou wees nie, maar daarsonder sou die gevalle mensheid involstrekte onkunde aangaande God in die geestelike wêreld voortgeleef het.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 858
Total article views: 816

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.