Original Research

'n Afrikaner Grondwet.

J. Albert Coetzee
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 7, No 6 | a1642 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v7i6.1642 | © 1940 J. Albert Coetzee | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 February 1940 | Published: 19 February 1940

About the author(s)

J. Albert Coetzee,, South Africa

Full Text:

PDF (148KB)

Abstract

Die sentrale feit in die geskiedenis van Suid-Afrika is die ontstaanen groei van ’n nuwe nasie met sy eie godsdiens, taal, bloedverwantskap,tradisie en staatsideaal. Nie by alle Afrikaners egter is hierdie eienskappein dieselfde graad aangetref nie, en soms het daar van die eienskappeheeltemal ontbreek. Dit geld veral vir die laaste—die staatsideaal—, metdie gevolg dat daar in die begin van die 19de eeu duidelik twee hoofrigtingein die wordende Afrikanerdom aan die lig kom: die rigting vanRepublikanisme en die rigting van Kolonialisme.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1383
Total article views: 894

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.