Original Research

Die Afrikaanse Geskiedbeskouing

F. A. van Jaarsveld
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 26, No 3 | a1622 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v26i3.1622 | © 1958 F. A. van Jaarsveld | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 18 February 1958 | Published: 18 February 1958

About the author(s)

F. A. van Jaarsveld,, South Africa

Full Text:

PDF (123KB)

Abstract

Na aanleiding van my voor drag voor die vierde kongres ter bevordering van die wysbegeerte wat in Februarie in Pretoria gehou is, het die redaksie my genader oor bogenoemde onderwerp. Voor die kongres het ek gepraat oor die Afrikaanse geskiedenisbeeld, wat natuurlik iets anders is as die geskiedbeskouing van die Afrikaner. Maar tussen die twee dinge is daar ’n same hang.'n Beeld is juis die resultaat van ’n skou in of oor die verlede en dit suggereer ’n bepaalde visie op die afgelope gebeurtenisse.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 817
Total article views: 741

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.