Announcement
In Memoriam Dr. F. J. du Toit
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 28, No 9 | a1602 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v28i9.1602
| © 1961 W. N. Coetzee
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 18 February 1961 | Published: 18 February 1961
Submitted: 18 February 1961 | Published: 18 February 1961
About the author(s)
W. N. Coetzee,, South AfricaFull Text:
PDF (32KB)Abstract
Die geloof aan die herrysenis van die liggaam na die dood en die ewige voortbestaan van liggaam en siel is vir die Christen ’n unieke troos. Maar hier op aarde reeds is die herinnering aan ’n groot man die grondslag van die voortbestaan van sy dade en selfs sy hoogste strewens. So sal dr. F. J. du Toit, in lewe kanselier van die P.U. vir C.H.O. en ’n ekonomiese leier van die Suid-Afrikaanse volk, nogvoortleef in die kringe waarin hy uitmuntendc prestasies behaal het.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1033Total article views: 748
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)