Original Research
Quo Vadis, opvoeder?
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 26, No 1 | a1599 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v26i1.1599
| © 1958 B. C. Schutte
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 18 February 1958 | Published: 18 February 1958
Submitted: 18 February 1958 | Published: 18 February 1958
About the author(s)
B. C. Schutte,, South AfricaFull Text:
PDF (117KB)Abstract
Enige opvoedkunde word deur sy grondbeginsels beheers, ook die Calvinistiese. Hierdie beheersing strek hom veel verder uit as slegs die grense wat deur die teorie gestel word; dit reik heen na die praktyk en die organisasie. Dit omvat die opvoeder en die opvoedeling, die opvoedingsinrigting en die beheer daarvan, die stof en die metode, die liggaam en die siel, die tydelike en die ewige bestemming. As Calviniste laat ons ons ,,in U lig” lei op al hierdie terreine, of wil ons graag daardeur gelei word.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1016Total article views: 722
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)