Original Research
Abraham en Moses- Twee groot manne in die openbaringsgeskiedenis
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 26, No 1 | a1597 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v26i1.1597
| © 1958 S. du Toit
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 18 February 1958 | Published: 18 February 1958
Submitted: 18 February 1958 | Published: 18 February 1958
About the author(s)
S. du Toit,, South AfricaFull Text:
PDF (296KB)Abstract
As Abraham en Moses nie geleef het nie, sou die wêreldgeskiedenis ongetwyfeld ’n heeltemal ander verloop gehad het. En tog is hierdie manne nog tot kort gelede na die ryk van die legendes verwys. Die nuwere ontdekkinge in Bybellande het egter so ’n verrassende nuwe lig op die tydsomstandighede gewerp dat selfs die mees verstokte kritikus nie meer meer sal twyfel aan die historiteit van hierdie twee persone nie — of hy moetmoedswillig die hakskene teen die prikkels skop.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1068Total article views: 906
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)