Original Research

Die kultuurkrisis en die verbondsjeug

C. N. Venter
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 28, No 7-8 | a1596 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v28i7/8.1596 | © 1961 C. N. Venter | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 18 February 1961 | Published: 18 February 1961

About the author(s)

C. N. Venter,, South Africa

Full Text:

PDF (310KB)

Abstract

Elke dag van die week, van die maand, van die jaar wend in Johannesburg gemiddeld twee persone ’n poging aan om selfmoord te pleeg 1)— om in die dood hierdie lewe te ontvlug, skynbaar sonder gedagte aan die „weeropstanding van dievlees, en ’n lewe in eewge duurte, as diedood nie meer sal wees.”

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 938
Total article views: 770

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.