Original Research

Probleme in verband met verstandstoetse in twee tale

A. J. van Rooy
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 28, No 7-8 | a1593 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v28i7/8.1593 | © 1961 A. J. van Rooy | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 18 February 1961 | Published: 18 February 1961

About the author(s)

A. J. van Rooy,, South Africa

Full Text:

PDF (481KB)

Share this article

Bookmark and Share

Abstract

Die eerste vraag wat onsmoet beantwoord, is Wat is verstandstoetse?Daar bestaan vandag letterlik duisendetoetse. Daar is kennistoetse, aanlegstoetse,vaardigheidstoetse en dan ook dit wat asverstands- of intelligensietoetse bekendstaan. Laasgenoemde is egter baie moeilikdefinieerbaar. Die meeste van die toetse maak daarop aanspraak dat sekere verstandelike vermoëns gemeet word. Tog bly dit moeilik om te sê wat intelligensieeintlik is.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 439
Total article views: 625

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.