Original Research

Woord en wedergeboorte

Deon Kempff
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 29, No 5-6 | a1577 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v29i5/6.1577 | © 1961 Deon Kempff | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 18 February 1961 | Published: 18 February 1961

About the author(s)

Deon Kempff, Viljoenskroon, South Africa

Full Text:

PDF (553KB)

Abstract

a. Woord. Die uitdrukking „Woord van God” het verskillende betekenisse in die Heilige Skrif:]. die krag van God waardeur Hy alle dinge skep en onderhou (Gen.1 : 3; Ps. 33 : 6; Hebr. 1 : 3); 2. die besondere openbaring waardeur God iets bekend maak (Jer. 7 : 1; 10 : 1); 3. die inhoud van die openbaring (Ps. 33 : 4; Rom. 3 : 2); 4. die Evangelie deur die apostels verkondig (Joh. 17 : 8; Hand. 8 : 25); 5. die Skrif of ’n gedeelte daarvan (Ps. 119 : 105); 6. die naam vir Jesus Christus in Joh. 1.1)

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 938
Total article views: 1274

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.