Original Research

Modernisering van die Wiskunde-onderwyser

A. J. van Rooy
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 29, No 3-4 | a1569 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v29i3/4.1569 | © 1961 A. J. van Rooy | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 18 February 1961 | Published: 18 February 1961

About the author(s)

A. J. van Rooy, Pretoria, South Africa

Full Text:

PDF (217KB)

Abstract

’n Beroep is die beskrywing „professie” waardig, indien dit aan die volgende voorwaardes voldoen:

  1. Die praktyk moet op ’n versameling georganiseerde of geordendeabstrakte kennis berus.
  2. Die kennis moet van sodanige omvang en ingewikkeldheid weesdat dit alleen oor ’n lang tydperk bemeester kan word deurindividue wat geselekteer is op grond van aanleg en roeping.
  3. Dié wat die kennis vergader moet in staat wees om ’n noodsaaklikeopenbare diens te verrig op ’n beter wyse as dié watnie oor die kennis beskik nie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 809
Total article views: 1367

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.