Original Research

Die vreeslose vaarder

Hertzog Venter
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 28, No 5-6 | a1568 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v28i5/6.1568 | © 1960 Hertzog Venter | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 18 February 1960 | Published: 18 February 1960

About the author(s)

Hertzog Venter,, South Africa

Full Text:

PDF (268KB)

Abstract

Prof. F. J. Labuschagne het oor sytaalopvatting en funksionele taalleer nie veel gepubliseer nie: buiten sy inougurele rede by die aanvaarding van die professoraat in Afrikaans-Nederlands,Grammatika, taalwetenskap en taalonderwys(1938), waarin hy gewys het op die funeste uitwerking van die ,,logies-kategoriese” grammatika op die taalbeskouing en die beoefening van die taalwetenskap van baie eeue, en dieuitmuntende artikel in Tydskrif vir wetenskapen kuns (T.W.K.) oor „Nogtoe — los en vas”, waarin hy die grondleggende beginsels van die samekoppeling taalkundig-funksioneel ontleed, is daar net twee studies waarin hy sy van dr. G. J. Labuscagne deur Dagbreek-boekhandel in die feesjaar uitgegee.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 872
Total article views: 772

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.