Original Research

Die noodsaaklikheid van lees en die bevordering daarvan by ons leerlinge

J. L. du Plooy
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 28, No 4 | a1547 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v28i4.1547 | © 1960 J. L. du Plooy | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 13 February 1960 | Published: 13 February 1960

About the author(s)

J. L. du Plooy, Pretoria, South Africa

Full Text:

PDF (341KB)

Abstract

Dit prikkel nie alleen die denke nie, maar voed dit ook. Daar is geen leesaktiwiteit sonder denkaktiwiteit nie. As ons ’n bladsy van ’n boek of van ’n tydskrif gelees het, en ons kan nie sê wat ons gelees het nie, dan het ons ons tyd verspil, want dan het so ’n aktiwiteit met lees niks te make nie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 953
Total article views: 1282

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.