Original Research

Die noodsaaklikheid van lees en die bevordering daarvan by ons leerlinge

J. L. du Plooy
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 28, No 3 | a1538 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v28i3.1538 | © 1960 J. L. du Plooy | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 13 February 1960 | Published: 13 February 1960

About the author(s)

J. L. du Plooy, Pretoria, South Africa

Full Text:

PDF (277KB)

Abstract

Dit mag vir u vreemd voorkom dat die noodsaaklikheid van lees op hierdie stadium van die onderwysontwikkeling — as daar van ontwikkeling sprake is — in ons land in oënskou geneem moet word. Ons neem vanselfsprekend aan dat alle onderwysers weet dat dit noodsaaklik is. Ons neem ook aan dat dit in alle onderwysstelsels beklemtoon word. As dit die geval is, weet elke onderwyser mos hoe om die boek te hanteer en hoe om die noodsaaklikheid daarvan in die klaskamer tuis te bring, en daarby hoe om lees te bevorder.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 765
Total article views: 975

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.