Original Research

Calvinistiese Perspektief: ’n Konstruktief bedoelde benadering van ons rassevraagstuk*

L. J. du Plessis
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 28, No 2 | a1536 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v28i2.1536 | © 1960 L. J. du Plessis | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 13 February 1960 | Published: 01 March 1960

About the author(s)

L. J. du Plessis, PU vir CHO, South Africa

Full Text:

PDF (171KB)

Abstract

In die vorige uitgawe het ek in hierdie rubriek geskryf oor die algemene wêreldveroordeling van Suid-Afrika in hierdie verband, en oor enkele Calvinistiese en ander reaksies daarop. In daardie verband het ek beweer dat ons nasionale beleid, ook wat betref al ons blanke partye, op hierdie gebied internasionale samewerking vir ons algaande meer onmoontlik maak, omdat dit gerig is op die bestendiging van blanke baasskap, wat deur die wêreld as geheel in beginsel en ook al byna volledig in praktyk reeds finaal verwerp is.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 810
Total article views: 757

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.