Original Research

‘n Kritiese bespreking van roskam se seining van apartheid as grondslag van die Suid-afrikaanse samelewing

N. van Loggerenberg
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 30, No 12 | a1523 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v30i12.1523 | © 1963 N. van Loggerenberg | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 11 February 1963 | Published: 11 February 1963

About the author(s)

N. van Loggerenberg,, South Africa

Full Text:

PDF (363KB)

Abstract

Segregasie is al deur vele ondersoekers histories tot ’n tradisie uit die stigtingsjaar 1652 met die aankoms van Jan van Riebeeck herlei. Roskam sion dit egter as 'n beleid wat veel later aanvaar is. Hy sien dit as beleid wat bepaalde groepe van die bevolking as 'n politieke eenheid, kragtens ’n sosiale hiërargie, van mekaar wil afskei, isoleer. Dit is vir  hom duidelik dat die politieke eenheid van Ordinansie 50 van 1828 nooit werklikheid geword het nie, en die tradisie van blanke heerskappy pas vir liom as heleid beter in die huidige situasic as segregasie. Roskam is dan van oordeel dat ..white supremacy” daarom die juiste en omskrywende betekenis van segregasie is.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 955
Total article views: 1062

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.