Original Research
Bied die skrif heilsgeskiedenis
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 30, No 11 | a1517 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v30i11.1517
| © 1963 S. P. Van der Walt
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 11 February 1963 | Published: 11 February 1963
Submitted: 11 February 1963 | Published: 11 February 1963
About the author(s)
S. P. Van der Walt,, South AfricaFull Text:
PDF (164KB)Abstract
Dit skyn so ’n vanselfsprekende feit te wees dat ons dit maar kail aanvaar, en tog het daar ’n ander begtip na vore gekom wat nader ontleed moet word. Hierdie begrip "heilsgeskiedenis” is nie die gewone cen wat tot dusver gebruik is nie. Ons bet altyd gespreek van .,openbaringsgeskiedenis” wat in die Skrif gevind word en met baie groot vrymoedigheid kan ’n bevestigende antwoord gegee word, as hierdie ou bekende begrip hierbo voor die vraagteken gestaan het. Maar is openbaringsgeskiedenis dan volkome identies met heilsgeskiedenis? Het bier ’n wending gekom en is dit ’n wending wat verwelkom moet word, in die sin dat dit ’n suiwerder formulering bied? Of, en dit kan ook waar wees, het ons hier 'n wysiging in ons opvatting aangaande die Heilige Skrif, ’n gevaarlike neiging, waarvoor ons op ons boede moet wees?
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1136Total article views: 892
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)