Original Research

Nywerheidsontwikkeling in Suid-Afrika *)

H. J. Van Eck
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 30, No 11 | a1516 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v30i11.1516 | © 1963 H. J. Van Eck | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 11 February 1963 | Published: 11 February 1963

About the author(s)

H. J. Van Eck,, South Africa

Full Text:

PDF (228KB)

Abstract

U het seker al baie keer die inleidingswoorde van ’n spreker gehoor dat dit vir hom 'n groot eer en ’n voorreg is om sy deurlugtige gehoor toe te spreek. U aanvaar dit waarskynlik as ’n konvensionele hoflikheid wat die spreker en sy gehoor ’n paar sekondes kans gee om mekaar te leer ken. Ek wil u egter die versekering gee dat ek dit werklik waardeer het  toe ek byna ’n jaar gelede die uitnodiging ontvang het om u vandag toe te spreek. Ek het al die verskonings beskikbaar gehad om te bedank weens veeleisende werksaamhede, wat werklik waar is, en het nog boonop die deurslaggewende verskoning gehad dat vandag een van die min dae was wat ek by my familie tuis kon deurbring en eintlik moes deurbring, want dit is vandag ook my verjaarsdag. Ek het egter gevoel dat as ’n man ’n verjaarsdag wil vier nadat by alreeds die amptelike aftree- ouderdom bereik het, hy dit nie beter kan doen as in die geselskap van honderde jong manne en vroue wat bymekaargekom bet om hulle grade te ontvang en wat op die drumpel van hulle produktiewe lewe staan nie. My vrou en ek vier dus sommer my verjaarsdag terwyl ons saam met u die toekenning van u grade vier.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1564
Total article views: 818

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.