Original Research

Radioaktiewe uitstralings en hulle betrekking op die bestaansvoorwaardes van diere*

P.J. A. Ryke
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 30, No 10 | a1515 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v30i10.1515 | © 1963 P.J. A. Ryke | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 11 February 1963 | Published: 11 February 1963

About the author(s)

P.J. A. Ryke,, South Africa

Full Text:

PDF (507KB)

Abstract

Die vorm on funksie vail enige lewende organisme is enersyds ’n nianifestasie van oorerflike intrinsieke faktore wat inherent kenmerkend van sy samestelling is en andersyds ’n uitdrukking van die invloed van  ekstrinsieke faktore wat aan die werking van omgewingstoestande toegeskryf moet word. Aangesien erflike en omgewingsfaktore in gedurige wisselwerking met mekaar verkeer, is die lewe eintlik ’n uitdrukking van ’n voortdurend variërende ewewig tussen hierdie twee kragte. Biologiese navnrsing is dus nie bepeik tot die ondersoek van slegs die morfologiese cn funksionele aspekte van die organisme nie, maar dit trag ook om die problome van die ingewikkelde verhoudings tussen die organismes  en hullo fisiese omgewing en die ondeilinge verhoudings tussen plant, dier en mens le probeer ontrafel.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 877
Total article views: 1295

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.