Original Research

In boorlingowerhede en die politieke ontwikkkling van afrika*

J. H. Coetzee
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 30, No 5-6 | a1506 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v30i5/6.1506 | © 1962 J. H. Coetzee | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 11 February 1962 | Published: 11 February 1962

About the author(s)

J. H. Coetzee,, South Africa

Full Text:

PDF (431KB)

Abstract

Die koloniale era soos (lit sedert die 15e eeu gemanifesteer is, liet in Afrika en Asië sy laaste fase binnegegaan. Met die neerliaal van die vlae van die eertydse koloniserende magte, ontvou die van die nuwe state as vrug en bewys van die verwesenliking van die nasionale politieke vryheidstiewe. Terselfdertyd dring allerlei vrae 11a die oppervlakte. Watter basiese jjolitieke strukluur gaan die nuwe state van Afrika in die toe- koms vertoon? Watter toekoms is vir die demokrasie as lewenswyse en as politieke praktyk in hierdie proses beskore? Wat gaan die politieke fisiognomie van die ontluikende „African personality” wees?

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 774
Total article views: 781

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.