Original Research

“En onderzoekt uw beginselen ‘n afskeidswoord*

G. Dekker
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 30, No 5-6 | a1503 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v30i5/6.1503 | © 1962 G. Dekker | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 11 February 1962 | Published: 11 February 1962

About the author(s)

G. Dekker,, South Africa

Full Text:

PDF (135KB)

Abstract

Hierdie korl woord wat ek gevra is om tot u te rig, is in dubbele sin ’n afskeidswooi'd: die studente wat vanoggend hulle diplomas ontvang, lieem aiskeid van ons inrigting, en ek tree uit die vaste diens van die imiversiteit. By so ’n geleentheid kan mens in die versoeking kom om met ’n aantal vvyse lesse en gemeenplase te wil vergoed vir jou tekortkominge as dosent wat jy op ’n oomblik soos hierdie maar al te goed besef. Ek wil probeer om aan hierdie gevaar te ontkom deur een kardinale aspek van die studie en onderwys van literatuur en kuns te beklemtoon. Ek sal daarmee niks nuuts bring nie maar m.i. wel iets wat vir student en onder- wyser altyd lewend, altyd nuut moet bly, en lioewel my eerste uitgangspunt my eie vak is, iets wat geld vir alle studie en onderwys.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 814
Total article views: 728

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.