Original Research

Eenheid en verskeidenheid in die fisika

P. H. Stoker
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 30, No 1-2 | a1495 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v30i1/2.1495 | © 1962 P. H. Stoker | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 11 February 1962 | Published: 11 February 1962

About the author(s)

P. H. Stoker,, South Africa

Full Text:

PDF (308KB)

Abstract

As ons die stoflike natuur om ons betrag sal ons ’n groot verskeiden- lieid van voorwerpe en verskynsels opmerk met ons sintuie. So is daar bv. ’n groot verskeidenlieid van kleure, harde en sagte voorwerpe, warm en koue voorwerpe, nat en droë voorwerpe, vaste stowwe, vloeistowwe en gasse, en so meer. Die sintuiglike natuur met sy groot verskeidenlieid liet dan ook al baie penne van skrywers, digters en komponiste en kwaste van skilders in beweging gebring en gcïnspireer. Maar ook die Natuurweten- skaplikes vind liulle inspirasie in die grootse skepping van God. Hulle soek en beskryf die eenheid in die veelheid van die natuur, die algemene in die besondere. Hulle streef na orde cn maat, na soberlieid en beperking. Daardeur kan ’n groot verskeidenlieid van verskynsels en voorwerpe met mekaar in verband gebring word en betrek word in ’n eenheid van orde en harmonie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 931
Total article views: 1004

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.