Original Research

Eenheid en differensiasie in die onderwys

B. C. Schutte
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 30, No 1-2 | a1493 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v30i1/2.1493 | © 1962 B. C. Schutte | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 11 February 1962 | Published: 11 February 1962

About the author(s)

B. C. Schutte,, South Africa

Full Text:

PDF (269KB)

Abstract

Hierdie tenia van die interíakultêre lesings sny in werkliklieid oor alle fakulteite lieen en is ’11 probleem wal by elke dissipliiie ontstaan, sonder twyfel by almal wat met die mens en met levve te doen het, maar ook by die fisiese wetenskappe waar met die lewelosc skepping gewerk word. Waar ons in ons land en veral in Transvaal deesdae voortdurend te doen het met differensiasie in die onderwys, met A-, B- en C-bane, is hierdie beginsel van eenheid en verskeidenheid, van eeridersheid en ver- skillendbeid, van integrasie en differensiasie, van verdeelde beheer in die onderwys en van ’11 eenheidsheleid en -beheer, van nasionale en inter- nasionale onderwys, van verskillende skooltipes en van komprehensiewe skole e.d.m., voortdurend in die nuus. Saam met die eenheid en differen­ siasie in die volkewêreld van Afrika, is die probleem in die onderwys seker die popnlêrste; dis byna reeds gemeen|)laas.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 920
Total article views: 1386

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.