Original Research

Waarom 'n elektroniese berekenaar vir 'n bank?*

J. E. Triegaardt
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 31, No 11 | a1488 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v31i11.1488 | © 1964 J. E. Triegaardt | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 11 February 1964 | Published: 11 February 1964

About the author(s)

J. E. Triegaardt,, South Africa

Full Text:

PDF (200KB)

Abstract

Inleiding. Elke onderneming wat sy sout werd is en sy me- dedingingsvermoë wil handhaaf of verbeter moet homself op hoogte stel van die ontwikkelings wat daar op sy terrein plaasvind. By ’n bank neem die administrasie 'n besonder belangrike plek in. Die boekhouding is by ’n bank moontlik belangriker as by ’n industriële of handelsonderneming. ’n Bank is ’n arbeidsintensiewe bedryf, dit wil sê die grootste gedeelte van die werk word deur mense gedoen en slegs ’n betreklike klein gedeelte kan deur masjiene oorgeneem word. As u die wins-en-verliesrekening van ’n bank sou ontleed, sou u tot die gevolgtrekking kom dat ongeveer 60%—70% van al die onkoste die betaling van lone, salarisse, pensioenbydrae, ensovoorts verteenwoor- dig, alles koste wat regstreeks in verband staan met die personeel.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 930
Total article views: 947

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.