Original Research

Die verenigde state van Amerika en Suid-Afrika

C. F. Muller
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 31, No 9 | a1483 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v31i9.1483 | © 1964 C. F. Muller | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 11 February 1964 | Published: 11 February 1964

About the author(s)

C. F. Muller,, South Africa

Full Text:

PDF (362KB)

Abstract

Die bedrywighede van die mens in Suid-Afrika is oor die eeue deur die burgers van baie lande beïnvloed en gevorm. Ontdekkingsreise, handel en kolonisasie het byvoorbeeld Portugese, Nederlanders, Engelse en Franse na die onherbergsam e kuste van ons Suidland gebring. Net nadat Diaz die Storm kaap omseil het, het Columbus die eilandegordel voor die Amerikaanse kuste en ’n groot kontinent aan Europa bekend gestel. Hierdie nuwe land na die verre noordweste van Suid-Afrika, wat in sekere opvallende opsigte parallel met Suid-Afrikaanse hoofstrominge ontwikkel het, en wie se lotgevalle terselfdertyd so verskillend uitgeval het, sou bestem wees om in latere eeue algaande ’n steeds belangriker invloed op Suid- Afrika uit te oefen. Vandag as leier van die W esterse moondhede (waaraan Suid-Afrika ook behoort) is die Verenigde State van Amerika ’n transkontinentale reus van sowat 180 miljoen inwoners en is sy invloed op Suid- Afrika in resente jare so opvallend dat ons bykans elke week daarom trent in nuusblaaie en tydskrifte lees, of op die radio daarvan hoor.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 921
Total article views: 893

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.