Original Research

Die samehangende verskeidenheid van mens­like vryheid veral in samelewingsverband (wo. Universitêre en akademiese vryheid)

H. G. Stoker
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 31, No 9 | a1482 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v31i9.1482 | © 1964 H. G. Stoker | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 11 February 1964 | Published: 11 February 1964

About the author(s)

H. G. Stoker,, South Africa

Full Text:

PDF (812KB)

Abstract

Ons tref menslike vryheid (en verslaafdheid) as positiewe idion (verskynsel) by sy handelinge aan. (Ons verstaan „handeling” in ruime sin en sluit o.a. aktes, wo. bv. dink, liefhê, waardeer en kies daarby in). Menslike vryheid') is as handeling (i) roepingsvervullende antwoor- ding (ii) op die aan die mens geskenkte (en hom verplig- tende) moontlikheid van keuse (iii) in onderworpenheid (resp. gehoorsaamheid) aan die betrokke behorenseise w aaronder die mens ás méns staan.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1049
Total article views: 832

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.