Original Research

Betsjoeanaland-protektoraat: Ekonomiese struktuur en voorwaardes vir ontwikkeling*

D. P. Erasmus
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 31, No 4 | a1471 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v31i4.1471 | © 1963 D. P. Erasmus | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 11 February 1963 | Published: 11 February 1963

About the author(s)

D. P. Erasmus,, South Africa

Full Text:

PDF (481KB)

Abstract

Betsjoeanaland-protektoraat is die grootste van die drie Britse protektorate in suidelike Afrika. Dit word in die suide en ooste begrens deur die Republiek van Suid-Afrika, in die noorde hoofsaaklik deur Suid- en Noord-Rhodesië en in die weste deur Suidwes-Afrika. As ’n geheel is die gebied nog nie opgemeet nie, maar die oppervlakte word op 225,000 vk. myl geraam, wat ongeveer dieselfde oppervlakte beslaan as die Transvaal, Oranje-Vrystaat en Basoetoland.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 894
Total article views: 1081

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.