Original Research
Meganisisme, vitalisme en holisme in die Biologie
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 31, No 2 | a1460 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v31i2.1460
| © 1963 P.J. Botha
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1963 | Published: 08 February 1963
Submitted: 08 February 1963 | Published: 08 February 1963
About the author(s)
P.J. Botha,, South AfricaFull Text:
PDF (300KB)Abstract
Die Biologie word omskryf as die wetenskap van die lewende wesens (organismes). Die lewe staan dus in die brandpunt van die biologiese studie en ondersoek. Vra ons ons egter af wat onder „lewe” verstaan word, besef ons dadelik dat ons hier met ’n uiters moeilik definieerbare begrip te doen het. In verband met die aard van lewe het daar onder die bioloë en natuurfilosowe veral twee denkrigtings posgevat, nl. meganisisme en vitalism.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1007Total article views: 850
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)