Original Research

Die staatkundige erfenis en ontwikkeling van die Republiek van Suid-Afrika

G.D. Scholtz
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 31, No 1 | a1453 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v31i1.1453 | © 1963 G.D. Scholtz | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1963 | Published: 08 February 1963

About the author(s)

G.D. Scholtz,, South Africa

Full Text:

PDF (560KB)

Abstract

Die opsteller van ’n referaat oor die staatkundige erfenis en ontwikkeling van die Republiek van Suid-Afrika moet noodwendig begin by ’n tydperk lank voordat Jan van Riebeeck in 1652 ’n blanke volksplanting hier kom stig het. In sekere sin moet hy teruggaan na die tydperk toe die boeke van die Bybel geskryf is. Daarin word vir die mens immers allerlei gedragslyne voorgeskryf. Dat die Woord van God die sentrale plek in die lewe van die mens moet inneem, is ’n beginsel wat die Hervorming van die sestiende eeu opnuut na vore gebring is. Uit die Bybel het Johannes Calvyn dan ook ’n aantal stelreëls geput wat, volgens sy beskouing, op die politieke terrein vir die mens bindend is. Dit sal vir die doel van hierdie kort referaat nie nodig wees om op al die politieke beginsels wat Calvyn so geformuleer het, in te gaan nie. Dit sal voldoende wees as na slegs twee verwys word.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 955
Total article views: 853

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

 

Crossref Citations

1. boere into Boere (farmers into Boers): The so‐called great trek and the rise of Boer nationalism
Mariana Kriel
Nations and Nationalism  vol: 27  issue: 4  first page: 1198  year: 2021  
doi: 10.1111/nana.12760