Original Research

Geologiese tyd of oseaandiepte?

N. G.S. Van der Walt
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 32, No 12 | a1451 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v32i12.1451 | © 1965 N. G.S. Van der Walt | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1965 | Published: 08 February 1965

About the author(s)

N. G.S. Van der Walt,, South Africa

Full Text:

PDF (203KB)

Abstract

Die fossielelae van die paleontologie skep vir die natuur- wetenskaplike sowel as die teoloog oënskynlik onoorbrugbare vraagstukke. Vir die natuurwetenskaplike spreek dit van kronologiese opeenvolging van lewe op aarde ooreenkomstig 'n patroon wat oor die algemeen dui op ’n miljoene jare-proses van die primitiefste tot die mees ingewikkelde bouvorms. Hierdie verskynsel suggereer al dadelik die waarskynlikheid van ’n deurlopende evolusieproses wat oor miljarde jare vol- trek is. Die belangrikste vraagstuk waarvoor aanhangers van so ’n teorie te staan kom, is die algehele afwesigheid van oorgangsvorme wat tussen die verskillende fossielelae moes gevind gewees het indien daar sprake was van genetiese ver­ band. Op die verskillende uitvlugte hoef hier nie ingegaan te word nie, behalwe om prof. J. Lever aan te haal wat verklaar dat indien so ’n proses wel plaasgevind het, dit geskied het op ’n wyse wat vir die wetenskaplike tans nog onbekend is.1)

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 875
Total article views: 747

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.