Original Research

Die toepassing van didaktiese beginsels in die onderwyspraktyk*

J. H. Jooste
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 32, No 12 | a1449 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v32i12.1449 | © 1965 J. H. Jooste | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1965 | Published: 08 February 1965

About the author(s)

J. H. Jooste,, South Africa

Full Text:

PDF (396KB)

Abstract

In hierdie voordrag gaan dit by uitstek om drie sake, met nadere kwalifiseringe. Hierdie sake is:
1. Die terrein van die didaktiek.
2. Die normatiewe karakter van die didaktiek.
3. Die praktiese aanwendbaarheid van didaktiese begin- sels in die onderwyspraktyk. By wyse van toeligting sal daar dan kortliks na gedifferensieerde onderwys verwys word.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1411
Total article views: 1101

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.