Original Research

Vryheid en gebondenheid in die teologie

S. C.W. Duvenage
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 32, No 11 | a1446 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v32i11.1446 | © 1965 S. C.W. Duvenage | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1965 | Published: 08 February 1965

About the author(s)

S. C.W. Duvenage,, South Africa

Full Text:

PDF (493KB)

Abstract

Een van die eerste geskrifte van Maarten Luther het gehandel oor „die vryheid van die Christen”. Op grond van sy fundamentele Skriftuurlike belydenis van regverdigmaking deur die geloof sonder die werke van die wet, verklaar hy dat die Christelike vryheid gewaarborg word deur die ge­ loof in Christus. Niemand het wet of werke nodig tot sy regverdiging en sy behoud nie. Die wet is alleen maar nodig om die mens aan sy sonde te herinner. Op sigself is dit ’n Bybelse gedagte. Paulus sê ook „deur die wet is die kennis van die sonde” (Rom. 3 : 20).

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 799
Total article views: 1560

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.