Original Research

Swaziland 'n ekonomiese oorsig met spesiale verwysing na die rol van kapitaal in die ekonomiese groei.*

N. J. Swart
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 32, No 9 | a1440 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v32i9.1440 | © 1965 N. J. Swart | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1965 | Published: 08 February 1965

About the author(s)

N. J. Swart,

Full Text:

PDF (918KB)

Abstract

Swaziland kan ekonomies as 'n integrale deel van die Republiek Suid-Afrika beskou word. In die afgelope tyd is 'n toenemende belangstelling in die ontwikkeling van die ekonomiese potensiaal van Swaziland ge- openbaar. Hierdie tendens tree nog sterker na vore as in aan- merking geneem word dat Swaziland ’n groter ekonomiese potensiaal as beide Betsjoeanaland en Basoetoland besit ter- wyl dit geografies die kleinste Hoëkommissarisgebied is. Die probleem lê dus nie in die soek na die ekonomiese potensiaal nie maar in die skepping van gunstige toestande vir die ont­ wikkeling van die reeds bekende bronne. Die belangstelling is verder gestimuleer deur die Ekonomiese Sending wat in Julie 1959 aangestel is (in samewerking met die Intemasionale Bank vir Rekonstruksie en Ontwikkeling) met die doel om ondersoek in te stel na die bronne en vereiste vir ontwikkeling van die drie Hoëkommissarisgebiede en om aanbevelings t.o.v. moontlike ontwikkeling te maak.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 913
Total article views: 1167

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.