Original Research
Swaziland die Geologie en Geografie van Swaziland
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 32, No 9 | a1439 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v32i9.1439
| © 1965 J. J. Wessels
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1965 | Published: 08 February 1965
Submitted: 08 February 1965 | Published: 08 February 1965
About the author(s)
J. J. Wessels,, South AfricaFull Text:
PDF (771KB)Abstract
In 1943 het die eerste werklike grootskaalse kartering van die gebied 'n aanvang geneem. En van 1949 af, met die koms van die eerste stel lugfoto’s, is hierdie tempo versnel. Die basiese opname van die gebied is dan ook in 1957 voltooi. In die eerste stadiums van kartering is die klassifikasie van die verskillende rotstopes gevolg soos wat dit deur Hall en later Van Eeden gedoen is. Soos die werk gevorder het, is veranderings ingevoer om die klassifikasie aan te pas by plaaslike omstandighede, maar nie almal hiervan het die toets van die tyd deurstaan nie.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 896Total article views: 1265
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)