Original Research

'n Prinsipiële begronding van die Apartheidsbeleid

J. A.L. Taljaard
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 32, No 7-8 | a1436 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v32i7/8.1436 | © 1965 J. A.L. Taljaard | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1965 | Published: 14 February 1965

About the author(s)

J. A.L. Taljaard,, South Africa

Full Text:

PDF (311KB)

Abstract

As ons saam ’n paar gedagtes wil wissel oor die prin- sipiële begronding van die apartheidsbeleid, dan is dit seker nodig dat ons in die eerste plek moet kom tot ’n duidelike om skrywing van begrippe. Ons moet m ekaar van die begin af reg verstaan anders sal die bespreking uitloop in ’n Babelse verwarring, aangesien uit verskillende lewens- en wêreldbe- skouing verskillende antw oorde op dieselfde probleem moontlik is. Ons stel dit derhalwe baie duidelik dat ons uitgangspunt die Calvinistiese lewens- en w êreldbeskouing is en dat van hieruit, derhalwe in die lig van die Calvinistiese Skrifinterpretasie, gesoek sal word na die beginsels wat aan die apartheidsbeleid ten grondslag lê. Die moontlike verskilpunte wat mag ontstaan, moet dan na die w ortel toe deurgevors w ord om vas te stel of die standpunte op dieselfde fondam ent wortel. En dan kan gestel word dat die Calvinistiese siening nog maar in sy kin- derskoene staan, dat die Calvinisme vandag ook nog deur- drenk is van nie-Calvinistiese gedagtes en dat die suiwerings- proses ’n taak vir geslagte is. Wat ek gaan aanbied m oet nie as Evangelie beskou word nie, m aar moet gesien word as ’n ernstige poging om uit ons lewens- en w êreldbeskouing te kom tot ’n prinsipiële begronding van die apartheidsbeleid.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1020
Total article views: 780

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.