Original Research

Inskripsies uit Oud-Testamentiese tyd

E.J. Smit
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 34, No 6 | a1428 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v34i6.1428 | © 1967 E.J. Smit | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1967 | Published: 08 February 1967

About the author(s)

E.J. Smit,, South Africa

Full Text:

PDF (461KB)

Abstract

In Die Vaderland van 10 April 1967 het daar ’n klein persberiggie verskyn wat meld dat daar by die opgrawinge te Deir cAlla in Transjordanië onder leiding van dr. H. J. Franken ’n onbekende skrif ontdek is, „wat dui op ’n onafhanklike groep wat gedurende die Bybelse tyd in Transjordanië gewoon het”. Inderdaad is daar deur dieselfde Nederlandse ekspedisie onder die bekwame leiding van dr. Franken in 1964 al kleitablette met ’n onbekende skrif (vermoedelik dieselfde as wat die persberiggie bedoel) gevind. In ’n kort nota enkele dae na die vonds het dr. Franken by foto-afdrukke van die tablette gemeld dat sommige letters van die waarskynlik alfabetiese skrif ooreenkoms vertoon met die Fenisiese Byblosskrif van Ahiram, maar dat daar waarskynlik ook ’n Suid-Semitiese element in die skrif aanwesig is. Die tablette word gedateer in ongeveer die einde van die dertiende, begin van die twaalfde eeu v.C.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 764
Total article views: 1131

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.