Original Research

Die menswording van ons menswees ('n studie in die wysgerige antropologie)

C. K. Oberholzer
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 32, No 5-6 | a1427 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v32i5/6.1427 | © 1964 C. K. Oberholzer | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1964 | Published: 08 February 1964

About the author(s)

C. K. Oberholzer,, South Africa

Full Text:

PDF (506KB)

Abstract

Die eerste twee sinne van die bekende Geschonden Wereld van wyle prof. Huizinga lees soos volg: „Wij leven in een bezeten wereld. En wij weten het”. Hierdie stellinge, so kategories as wat hulle geformuleer is, bevat waardevolle materiaal vir wysgerige ontleding, veral in antropologies- aksiologies-etiese opsig. Nou gaan dit in hierdie bydrae aller- mins om ’n sistematiese oopdenking van die genoemde mo- mente. Tog wil die skrywer hiervan by wyse van inleiding tot die onderhawige studie regstreeks daarby aansluit en on- regstreeks telkens daarna verwys.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 988
Total article views: 915

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.