Original Research

Sir Isaac Newton

E. A. Venter
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 32, No 5-6 | a1424 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v32i5/6.1424 | © 1964 E. A. Venter | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1964 | Published: 08 February 1964

About the author(s)

E. A. Venter,, South Africa

Full Text:

PDF (171KB)

Abstract

Die geweldige oplewing van die Christelike wetenskaps- gedagte in ons geeslose tyd, is ongetwyfeld ’n haas onverklaar- bare verskynsel. Dwarsdeur die eeue het Christene ook wetenskap beoefen saam met ongelowiges, maar dit was eers in ons leeftyd dat die principia van die Christelike religie ook vrugbaar gemaak is vir die wetenskapsbeoefening. In hierdie verband sal die name van Dooyeweerd, Vollenhoven, Stoker e.a. steeds met eer vermeld word. Natuurlik het belydende Christene ook voorheen wel deeglik saamgewerk aan die gebou van die wetenskap. Die intieme verband tussen religie, wysbegeerte en wetenskaps­ beoefening is toe egter nog nie suiwer ingesien nie. Uit hier­ die tydperk dateer die arbeid van sir Isaac Newton.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1056
Total article views: 866

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.