Original Research

Salve et iterum salve

W. N. Coetzee
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 32, No 5-6 | a1418 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v32i5/6.1418 | © 1964 W. N. Coetzee | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1964 | Published: 08 February 1964

About the author(s)

W. N. Coetzee,, South Africa

Full Text:

PDF (31KB)

Abstract

Dit is vir die Rcdaksie ’n besondere voorreg om met hierdie uitgawe dank cn waardering te betuig aan 'n fiere eksponent van die wysbegeerte op Calvinistiese grondslag. Die feit dat prof. Stoker een van die oorspronklike oprigters en vir drie jaar lank hoofredakteur van hierdie blad was plaas hom nog verder in ’n besondere posisie van eer. In akademiese kringe is daar nog hoë verwagtings van prof. Stoker: die verdere uitbouing van sy besondere stempel op die Christelike vvysgerige denke bly 'n dringende noodsaaklikheid. In ons dank is daar dus nie die weemoed van finale afskeid nie: volgens prof. Stoker se eie woorde is hierdie m aar 'n caesura (onderbrekings- of ruspunt in die versreël) soos ook vorige caesurae in sy lewe. Ons addendum hierby is: gewoonlik kom die skoonste deel en hoogtepunt van ’n versreël na die hoofcaesura!

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 977
Total article views: 656

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.