Original Research

Bylaag: Natuurwet en waarheid*

J.A. van den Berg
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 34, No 1-3 | a1416 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v34i1-3.1416 | © 1966 J.A. van den Berg | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1966 | Published: 08 February 1966

About the author(s)

J.A. van den Berg,, South Africa

Full Text:

PDF (317KB)

Abstract

Die betekenis van natuurwetenskaplike arbeid lê opgesluit in die „natuurwet” en die „waarheid”. Met die natuurwet beheer die natuurwetenskaplike die natuurkragte en verkry hy 'n insig in die natuur wat hom omring. Die waarheid is vir hom die ooreenkoms tussen die natuurgebeure en die verklarende natuurwetenskaplike teorie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 836
Total article views: 1173

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.