Original Research

'n Verantwoording omtrent boks

D. J.W. Strumpfer
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 32, No 4 | a1414 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v32i4.1414 | © 1964 D. J.W. Strumpfer | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1964 | Published: 08 February 1964

About the author(s)

D. J.W. Strumpfer,, South Africa

Full Text:

PDF (357KB)

Abstract

Die afgelope jare het daar telkens stemme teen boks opgegaan en is telkens met logiese en onlogiese — maar altyd heftige — stemme daarop geantwoord deur voorstanders van boks. Die opvallende van die saak is dat die aanvalle op boks eintlik m aar selde van Christelike en Calvinistiese kant opgaan en dat die verdedigers hulle wel soms in hierdie kamp bevind. Op die oomblik is hierdie saak weer heelwat onder bespreking. In ’n ander verband was die skrywers hiervan die afgelope jaar af en toe met hierdie onderwerp doenig en hier­ die artikel gee versamelde inligting en gedagtes weer.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 805
Total article views: 1064

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.