Original Research

Spoorweë en hawens in Afrika met spesiale verwysing na Suid-Afrika

J. A. Kruger
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 34, No 1-3 | a1413 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v34i1-3.1413 | © 1966 J. A. Kruger | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1966 | Published: 08 February 1966

About the author(s)

J. A. Kruger,, South Africa

Full Text:

PDF (954KB)

Abstract

Die mens en alle aardse goedere is uiteraard gebonde aan ruimte en tyd. Hierdie gebondenheid beperk die maatskaplike, kulturele en ekonomiese ontwikkeling van die mens en dit is die taak en funksie van vervoer om hierdie gebondenheid te oorbrug deur mense en goedere van een plek na ’n ander te verskuif in die mins moontlike tyd. Uit die drang van die mens tot verbetering van homself en sy omgewing het dan ook die moderne vervoerstelsels van die wêreld ontstaan.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 982
Total article views: 1364

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.