Original Research

Die onlangse bewindverandering in Afrika

J.H. Coetzee
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 34, No 1-3 | a1409 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v34i1-3.1409 | © 1966 J.H. Coetzee | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1966 | Published: 08 February 1966

About the author(s)

J.H. Coetzee,, South Africa

Full Text:

PDF (140KB)

Abstract

Na die Tweede Wêreldoorlog het Afrika die aandag op horn getrek veral ten gevolge van die snelle ontvoogdingsproses ten opsigte van sy vroeere onderhorige gebiede en wel op ’n skaal en teen 'n tempo wat die benaming politieke rewolusie geregverdig het. Daar was baie wat hiervan nie veel goeds verwag het nie, maar hulle waarskuwings is versmoor onder die geklank van optimistiese jubelsange van hoe verwagtings oor die vrye state en nasies van onafhanklike Afrika. Die humanitere en liberale demokrasie is geloof as die verlossende mag en die ligbringende krag in die vroeere donker kontinent.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 800
Total article views: 881

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.