Original Research

Industriële ontwikkeling in Suid-Afrika

H.J. van Eck
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 35, No 5-6 | a1400 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v35i5/6.1400 | © 1968 H.J. van Eck | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1968 | Published: 08 February 1968

About the author(s)

H.J. van Eck,, South Africa

Full Text:

PDF (179KB)

Abstract

Dit is vir my ’n baie groot eer en ’n voorreg om u vandag by hierdie belangrike geleentheid toe te spreek. Eerstens wil ek die Potchefstroomse Universiteit gelukwens met wat hy reeds presteer het en die hoop uitspreek dat hy nog verder sal groei en bloei in diens van ons volk. Met ’n studentetal van slegs 52 in 1921, het die syfer gestyg na oor die 2,600 in 1966 of ongeveer 50 maal soveel as in 1921. Verlede jaar was die studentetal oor die 2,900 en vanjaar sal dit ongeveer 3,300 beloop. Dit is ook belangrik dat die nagraadse studente oor die afgelope jare ongeveer een derde van bogenoemde totale uitmaak. Dit getuig van u ernstige strewe na diepte en hoë gehalte in u navorsing.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 941
Total article views: 1567

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.