Original Research

Krediet – Verskeie aspekte daarvan

J.A. Hurter
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 35, No 5-6 | a1395 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v35i5/6.1395 | © 1968 J.A. Hurter | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1968 | Published: 08 February 1968

About the author(s)

J.A. Hurter,, South Africa

Full Text:

PDF (255KB)

Abstract

Krediet speel ’n magtige rol in enige moderne geld-ekonomie. Dit gee aan die verbruiker die moontlikheid om toekomstige inkome te bestee en aan die ondernemer bied dit die geleentheid om sy onderneming uit te brei sonder dat vooraf vir dié doel gespaar is. Vanweë die kredietskeppingsvermoë van banke — kredietverlening geskied hoofsaaklik deur die bankstelsel — kan die totale omvang van krediet afhangende van die likiditeitsposisie van die banke aansienlik verhoog word. Sodoende kan ’n toestand in die sakelewe van ’n land geskep word waar in totaal meer bestee word as wat ’n land op die korttermyn in staat is om te produseer; of anders gestel: ’n volk word deur middel van kredietuitbreiding in die posisie geplaas om bo sy vermoë te leef en te ontwikkel.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 813
Total article views: 1019

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.