Original Research

Die Christendom in die Westerse Wêreld

G. C.P. van der Vyver
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 32, No 1 | a1394 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v32i1.1394 | © 1964 G. C.P. van der Vyver | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1964 | Published: 08 February 1964

About the author(s)

G. C.P. van der Vyver,, South Africa

Full Text:

PDF (169KB)

Abstract

Die onderwerp, aan die skrywer hiervan opgedra om voor ’n samekoms van G.T.V.-lede te behandel, is baie wyd. Persone m et vakkennis sal wel weet w atter m agte aan 't w erk is op elke terrein van die teologiese wetenskap. Ons kan in 'n oriën- terende oorsig hoogstens volstaan m et enkele hooftrekke sonder om selfs daarm ee die terrein te dek. Dippel, w at ’n deeglike studie gemaak het van die kerk en wêreld in ’n krisis, het hom oor die terreinoorsiening soos volg uitgelaat: „De bezeten wereld van nu w ordt beheerscht door tal van krachten en machten, die er bovengronds en ondergronds werken. Wie heeft er een volledig beeld van, waar- van de juistheid aantoonbaar is?”

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 842
Total article views: 733

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.