Original Research

Die opkoms en die betekenis van die Ooste

G.D. Scholtz
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 35, No 4 | a1391 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v35i4.1391 | © 1968 G.D. Scholtz | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1968 | Published: 08 February 1968

About the author(s)

G.D. Scholtz,, South Africa

Full Text:

PDF (877KB)

Abstract

Die vraag ontstaan onmiddellik: wat word bedoel met die Ooste? Wanneer die saak ontleed word, blyk dit dat dit nie ’n vaste begrip is nie. Wanneer daar van die Ooste gepraat word, stel iemand hom op Europese standpunt. Alles wat ten ooste van Europa geleë is, is die Ooste. Dit beteken derhalwe dat die Ooste, Asië is. Waar begin Asië egter en waar eindig dit? Hierdie vraag is van sowel aardrykskundige as geskiedkundige belang.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 883
Total article views: 1361

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.