Original Research

Die probleem van die versnellende verandering in die wêreld

P. E. Rousseau
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 33, No 6 | a1385 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v33i6.1385 | © 1966 P. E. Rousseau | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1966 | Published: 08 February 1966

About the author(s)

P. E. Rousseau,, South Africa

Full Text:

PDF (170KB)

Abstract

Die versnelling waaraan tegnologiese vordering in ons tyd onderhewig is, bring sulke ingrypende veranderings mee dat die aanpassing by daardie veranderings en die noodsaaklik- heid om die implikasies van die veranderings te interpreteer, een van die belangrikste verantwoordelikhede van ons tydvak word. Soos 'n Amerikaanse skrywer dit stel — ,,Everything nailed down is coming loose”.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1061
Total article views: 2738

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.