Original Research

Die volkekundige agtergrond van die Nigeriese probleem

H. van der Wateren
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 35, No 3 | a1384 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v35i3.1384 | © 1967 H. van der Wateren | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1967 | Published: 08 February 1967

About the author(s)

H. van der Wateren,, South Africa

Full Text:

PDF (485KB)

Abstract

Die probleem wat vandag in Nigerië ondervind word, is eie aan feitlik al die moderne Afrikastate. Dit is nl. om die huidige state op ’n aanvaarbare patroon as eenhede te laat funksioneer waar daar vroeër geen eenhede was nie en waar geen uniforme staatspatroon bestaan het nie. Die huidige probleem van nasiebou vind sy oorsprong in die kolonisasietydperk toe grenslyne deur Londen, Parys, Berlyn en Lissabon in Afrika getrek is met ekonomiese voordeel en politieke prestige vir die verdelers as die beslissende faktore. Dit het meegebring dat die politieke grense van die state deur etniese grense heengesny het.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1000
Total article views: 1068

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.