Original Research

Die invloed van die onderwys op ons suid-afrikaanse beskawingspatroon

A. L. Kotzee
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 33, No 5 | a1377 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v33i5.1377 | © 1966 A. L. Kotzee | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1966 | Published: 08 February 1966

About the author(s)

A. L. Kotzee,, South Africa

Full Text:

PDF (331KB)

Abstract

As ek, uit 'n wetenskaplike oogpunt gesien, reg aan hierdie lesing moet laat geskied, sou hierdie lesing hoofsaaklik drie komponente moet hê, naamlik: wat word alles ingesluit in ons beskawingspatroon, wat is die doel en wese van die onder­ wys en daarna sou ons dan kon aantoon wat die invloed van die onderwys gedurende ons geskiedenis op ons beskawings­ patroon was.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 914
Total article views: 1088

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.