Original Research

Mikrobiologiese aktiwiteit tot voordeel van die mens

D. van Eeden
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 35, No 2 | a1375 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v35i2.1375 | © 1967 D. van Eeden | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1967 | Published: 08 February 1967

About the author(s)

D. van Eeden,, South Africa

Full Text:

PDF (308KB)

Abstract

Wanneer van mikroorganismes en hul aktiwiteite gepraat word, dink die meeste mense onwillekeurig in terme van siektes van mens en dier en ander skadelike invloede. Dit verbaas geensins, want dit is so dat van die mens se gevaarlikste vyande juis in die wêreld van die kleinste lewende organismes voorkom. Mikrobiologie as wetenskap het dan ook sy ontstaan gevind in die bestudering van hierdie organismes met die doel om hulle te kan beveg.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 886
Total article views: 1446

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.